The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Jy is bestem vir meer!
US$ 10.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPhone / iPad
- Android phones & tablets
- Kindle Fire
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- PC
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPhone
- iPad
- Android
- Kindle Fire
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: EPUB or secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
more
Dit maak nie saak waarmee jy in jou lewe sukkel nie,' bemoedig Lisa Osteen Comes lesers, 'ek glo jy is bestem vir meer.' In Jy is bestem vir meer! vertel Lisa stories uit haar eie lewe: geboorte-afwykings, beperkende etikette as 'n jong vrou, 'n ongewensde egskeiding, 'n kriminele aanval op haar lewe, onvrugbaarheid en verydelde drome. Met elke storie bied sy Bybelse waarhede en praktiese hulp om swaarkry en verlies te oorkom. Haar plat-op-die-aarde styl, humor, geestelike insig en optimisme sal die leser boei en aanmoedig om die beginsels wat Lisa bespreek te onthou en daagliks toe te pas. Jy kan nie die toekoms aangryp as jy nog aan die verlede vasklou nie. Jy is nie 'n optelkind nie, maar 'n Koningskind. Dis nie klaar tot God sĂȘ dis klaar nie. God is besig om jou te vorm en 'n meesterstuk van jou te maak. Laat jou seerkry in sterre verander. Gedurende 'n tyd waarin baie mense finansieel sukkel, onseker is oor hul beroep en broos en breekbaar voel in 'n werĂȘld wat baie vinnig beweeg, wys Jy is bestem vir meer! jou nie net hoe om deur die dag te kom nie, maar ook hoe om 'n nuwe visie vir 'n opwindende lewe te skep.
less
Struik Christian Media; October 2012
389 pages; ISBN 9781415322956
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
389 pages; ISBN 9781415322956
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
Subject categories
ISBNs
9781415313565
9781415322956
9781415322963
