The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Kruispad
n Roman
US$ 11.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPhone / iPad
- Android phones & tablets
- Kindle Fire
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- PC
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPhone
- iPad
- Android
- Kindle Fire
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: EPUB or secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
more
In Kruispad vertel Paul Young, skrywer van die internasionale topverkoper, The Shack (in Afrikaans uitgegee as Die Shack), 'n hartroerende storie van transformasie in 'n man se lewe wat vasgevang was in sy eie bestaan, iewers tussen hemel en aarde. Anthony Spencer is 'n selfsugtige en egosentriese sakeman wat niks in die pad van sy sukses laat kom nie. Dit is tot die dag wat hy met serebrale bloeding in die waakeenheid beland. Hy 'ontwaak' in 'n surrealistiese wêreld waar hy duidelike interaksies met ander het, en hoewel hy aanneem dat hulle projeksies van sy eie verbeelding is, volg hy nietemin hul riglyne met die hoop dat dit na egtheid en selfs verlossing sal lei. Sal hierdie onverwagse samekoms van gebeure Tony dwing om te besin oor sy lewe en sal hy die moed hê om 'n besluit te neem oor 'n kwessie wat 'n ander onreg aangedoen het voor hy in die koma verval het? Paul Young is 'n uiters bekwame skrywer wat nie bang is om onderwerpe van diep teologiese belang aan te pak nie en Kruispad belowe om 'n blywende geestelike en emosionele indruk op lesers te laat en hul lewens te verander.
less
Struik Christian Media; January 2013
336 pages; ISBN 9781415323557
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
336 pages; ISBN 9781415323557
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
ISBNs
9781415323540
9781415323557
9781415323564