The Leading eBooks Store Online

for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, BlackBerry ...

New to eBooks.com?

Learn more

Die ongetemde hart

Ontdek die geheim van 'n man se siel

Die ongetemde hart by John Eldredge
Not available
Daar kom ‘n tyd in elke man se lewe wanneer hy moet wegbreek, en die onbekende moet aandurf met net God aan sy sy. Die enigste manier om werklik te weet wie jy is as ‘n man, om ‘n lewe te ontdek wat die moeite werd is om te leef, om ‘n vrou met oorgawe life te hê en nie die onsekerheid in jou hart aan jou kinders oordra nie, is om jou hart terug te kry. Hiedie boek handel nie oor die sewe dinge wat jy moet doe nom ‘n ‘gawe Christen’ te word nie. Dis ‘n oproepinstruksie om jou hart, jou passie en die ware aard wat God jou gegee het, terug te vind en vry te stel. Dit is ‘n uitnodiging om jou identiteit op te eis, onbekende streke te verken en jou lewe te leef soos die avontuur wat dt veronderstel is om te wees. Jy moet opsaal en koers kies na jou siel se onbekende hinterland, na die wilde, ongerepte streke van jou manwees en daar jou ontwykende prooi gaan soek.
Struik Christian Media; Read online
Title: Die ongetemde hart
Author: John Eldredge
 
Buy, download and read Die ongetemde hart (eBook) by John Eldredge today!
ISBNs
141531649X
9781415306185
9781415316498
9781415316580