for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, BlackBerry ...

New to eBooks.com?

Learn more

Weeklikse inspirasie vir leiers

Weeklikse inspirasie vir leiers by John C. Maxwell
Not available
"Sonder leierskap kan geen doelwit in die lewe verwensenlik word nie, en as leier moet jy groei om sukses te behaal. Jy dink jy’s nie ‘n leier nie? Dink weer. In die eerste plek lei jy jouself. Daarna, deur jou invloed – amptelik of nie-amptelik, persoonlik of professioneel – lei jy ander. Jou leierskap blyk selfs uit die gesindheid en moraliteit waarmee jy mense volg wat gesag oor jou het. Jy is ‘n leier, en hierdie boek is vir jou. Dit is ‘n versameling van twee-en-vyftig oordenkings met ‘n nuwe tema vir elke week. Elke hoofstuk bevat ‘n belofte van God aan leiers, ‘n belofte van ‘n goeie leier aan sy span en ‘n gedagte of aktiwiteit om jou deur die week te help dra. Weeklikse inspirasie vir leiers bevat Bybelse beginsels wat jou help om as leier te ontwikkel, jou spanwerkers te versterk en ‘n suksesvolle span te bou. Moenie jou week daarsonder begin nie!"
Struik Christian Media; Read online
Title: Weeklikse inspirasie vir leiers
Author: John C. Maxwell
 
Buy, download and read Weeklikse inspirasie vir leiers (eBook) by John C. Maxwell today!
ISBNs
1415317399
9781415303856
9781415317211
9781415317396