The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Jy is Bekoorlik
Die Ware Hart van Vrouwees
US$ 10.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPhone / iPad
- Android phones & tablets
- Kindle Fire
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- PC
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPhone
- iPad
- Android
- Kindle Fire
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: EPUB or secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
more
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het,
sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ...
Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van ’n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat ’n vreugde en ’n gawe moes wees, ’n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat.
Jy is bekoorlik! wys hoe ’n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart:
• om deel te wees van ’n avontuur,
• om mooi te wees, en
• om bemin te word.
Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig.
Jy is bekoorlik! is nie nóg ’n stel reëls om te volg as jy ’n ‘goeie Christenvrou’ wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied.
John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart™ bedieninge, ’n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi).
Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het ’n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek.
less
Struik Christian Media; March 2011
230 pages; ISBN 9781415316542
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
230 pages; ISBN 9781415316542
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
Subject categories
- Academic > Religion > Abrahamic Religions > Christianity > Practical Theology > Practical religion. The Christian life
- Academic > Divinity and Practical Theology > Religious duties > Women; England; Religious life
- Academic > Divinity and Practical Theology > Feast days > Christmas
- Academic > Divinity and Practical Theology > Hymnology
- Academic > Divinity and Practical Theology > Hymn books in English
- Academic > Divinity and Practical Theology > Practical religion. The Christian life
- Religion > Christianity > Christian Life
ISBNs
1415316457
9781415306161
9781415316450
9781415316542

