The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Wen die stryd in jou gedagtes hersiene, uitgebreide uitgawe
Behaal jou belangrikste oorwinning ooit
US$ 10.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPhone / iPad
- Android phones & tablets
- Kindle Fire
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- PC
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPhone
- iPad
- Android
- Kindle Fire
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: EPUB or secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
more
Wen die stryd in jou gedagtes – nou beskikbaar in ’n hersiene, bygewerkte uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek Wen die stryd in jou gedagtes word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Dit is Joyce Meyer se bekendste titel en loshande haar beste verkoper tot op hede. Die uitgebreide uitgawe is maklik om te lees en bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan ons gebied word deur ons verhouding met Christus. Daar is nuwe materiaal ingevoeg wat verdere studie en insigte sedert die boek aanvanklik uitgegee is, weerspieël. Meyer het ook nuwe voorbeelde ingesluit van wat God gedoen het in situasies wat sy in die eerste uitgawe van die boek bespreek het. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou lewe verander – dit bevat ’n kragtige, Bybels-gefundeerde boodskap wat jou sal wys hoe om oorwinning te behaal in jou gedagtewêreld en gevolglik ook in jou lewe.
less
Struik Christian Media; May 2011
240 pages; ISBN 9781415314678
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
240 pages; ISBN 9781415314678
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
Subject categories
- Academic > Religion > Abrahamic Religions > Christianity > Practical Theology > Evangelism. Revivals
- Academic > Divinity and Practical Theology > Evangelism. Revivals > Evangelistic sermons
- Academic > Divinity and Practical Theology > Theology, Practical
- Academic > Divinity and Practical Theology > Times and seasons. The Church year
- Academic > Divinity and Practical Theology > Hymnology
- Academic > Divinity and Practical Theology > Hymn books in English
- Religion > Christianity > Christian Life
ISBNs
1415314683
9781415313282
9781415314678
9781415314685

