The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars
Ongewone verhale uit ons verlede
US$ 10.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPhone / iPad
- Android phones & tablets
- Kindle Fire
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- PC
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPhone
- iPad
- Android
- Kindle Fire
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: EPUB or secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
more
Moenie verwag dat hierdie stories enigsins gaan wees soos die geskiedenis wat jy op skool of universiteit geleer het nie. Max du Preez sit die mense, die karakters, terug in die geskiedenis.
Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars bevat ‘n keur van die verhale uit die uiters gewilde Of Warriors, Lovers and Prophets van 2004 en Of Tricksters, Tyrants and Turncoats van 2008. Heelwat van dié stories is verder nagevors en herskryf. Daar is ook drie splinternuwe verhale: die merkwaardige storie van die Franse Hugenoteseun wat skipbreuk gely en deur ‘n Xhosahoofman as sy eie aangeneem is; die Engelse lady wat haar glanslewe in Londen vir ‘n ossewa verruil en voor en tydens die Anglo-Boereoorlog in die ou Transvaal gesmous het; en die groep Duitse oorlogswesies wat in 1948 in Suid-Afrika aangekom en hier as Afrikaners diep spore getrap het.
Daar is stories van Khoikhoi wat as hofknape in die buiteland gebly het; ‘n Duitser wat ‘n Koranna-hoofman geword het; van die merkwaardige wysgeer Mohlomi, die “Boere-Tarzan” Coenraad de Buys; die bittere broedertwis tussen Christiaan en Piet de Wet; van generaal Koos de la Rey se merkwaardige vrou Nonnie; en van twee aspirant-sluipmoordenaars, Robey Leibbrandt en David Pratt.
Só word die leser deur al die draaie en dramas van ons geskiedenis geneem – sonder om sondebokke te soek of enigiemand te laat skuldig voel.
Max du Preez bewys wéér dat die geskiedenis interessanter – en meer pret – as fiksie kan wees.
less
Random House Struik; November 2010
320 pages; ISBN 9781770221147
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
320 pages; ISBN 9781770221147
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
Subject categories
- Academic > Literature > German literature > History of German literature > Drama
- Academic > Literature > Afrikaans literature > Literary history and criticism
- Academic > Literature > German literature > Literary history and criticism
- Current Events > Warfare & Terrorism
- History > Military
- History > Africa
ISBNs
1770221158
9781770220867
9781770221147
9781770221154

