The Leading eBooks Store Online

for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, BlackBerry ...

New to eBooks.com?

Learn more

Geliefde Rebel

Geliefde Rebel
Not available
In Geliefde rebel doen Eldredge weg met die tipiese stereotipe sienings oor Jesus soos wat hy in Die ongetemde hart gedoen het om waarheid oor manlikheid te openbaar. In sy gemaklike geselstrant onthul hy die ware Jesus, wat daarvan beskuldig is dat hy misdaad gepleeg het en twyfelagtige vriende gehad het. Hy was so ’n kontroversiële figuur dat mense hom wou doodmaak. Maar baie ander het hom liefgehad. Lesers word genooi om die ryk emosionele lewe van Christus te ontdek. Eldredge help ook die lesers om te sien hoe hulle hierdie ware Jesus kan deelmaak van hul lewens en Hom elke dag te kan ervaar. Hierdie boek sal lesers se aanbiddingslewe verryk en hul intieme verhouding met die ware Jesus verdiep.
Struik Christian Media; Read online