The Leading eBooks Store Online

for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...

New to eBooks.com?

Learn more

n Nuwe dag, 'n nuwe jy

366 Dagstukkies om jou lewe elke dag te geniet

n Nuwe dag, 'n nuwe jy
Add to cart
US$ 10.00 (+ tax)
In hierdie dagstukkieboek beklemtoon Joyce Meyer die belangrikheid daarvan om elke oggend ‘n paar minute met God deur te bring. Om jou dag op hierdie manier te begin, gee jou hoop en ‘n vars uitkyk op die nuwe dag. Die 366 Dagstukkies is saamgestel uit negentien van Joyce se gewildste boeke en gee jou elke dag ‘n nuwe boodskap van die Here. ‘n Nuwe dag, ‘n nuwe jy se boodskappe sal jou krag gee vir elke dag en jou daaraan herinner dat God elke dag vir ons sy genade skenk.
Struik Christian Media; October 2011
384 pages; ISBN 9781415317976
Read online, or download in EPUB or secure PDF format