The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Die A tot Z van name
Ontdek die belofte wat jou naam inhou!
US$ 13.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPhone / iPad
- Android phones & tablets
- Kindle Fire
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- PC
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPhone
- iPad
- Android
- Kindle Fire
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: EPUB or secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
more
Ontdek die belofte wat jou naam inhou. Die A tot Z van name ondersoek die oorsprong en betekenis van meer as 9000 Suid-Afrikaanse name. Dit lys byna 4500 name, variante en afleidings van dogters en vroue, en byna 4600 van seuns en mans in alfabetiese volgorde. Sommige name verwys na: die omstandighede by geboorte; die dag of tyd van geboorte; die geboorterangorde van die nuweling; die ouer se reaksie op die geboorte; die nuweling se voorkoms of gewenste karaktereienskappe. Daar is deesdae ’n sterk neiging om vanne as voorname te gebruik en dikwels word woorde uit ons gewone woordeskat as name gebruik. Die naamskat is verder uitgebrei deur variante van tradisionele name, onafhanklike kort weergawes van tradisionele name en nuutgeskepte name. Daar is ook talle vroulike weergawes van mansname. ’n Naam kan ook verband hou met ’n beroep, kleur, dier of voël; ’n plant, deug, taak of opdrag. Name van beroemde persone is ingesluit sowel as die belofte wat elke naam inhou, met ’n verwante skrifgedeelte. Die volledige indeks maak dit maklik om name op te soek en ’n gedeelte aan die einde van die boek ondersoek die Christelike perspektief op die belangrikheid van name, die name van God en die praktiese toepassing van name op ons lewe. Die A tot Z van name is ’n oorkoepelende, gesaghebbende gids met maklike toegang tot die oorsprong en betekenis van meeste Suid-Afrikaanse name en die spesiale belofte wat elke naam inhou.
less
Struik Christian Media; August 2011
592 pages; ISBN 9781415310236
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
592 pages; ISBN 9781415310236
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
Subject categories
ISBNs
1415310238
9781415310236
9781415310243
9781868239153

