The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Verweerskrif
US$ 10.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPhone / iPad
- Android phones & tablets
- Kindle Fire
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- PC
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPhone
- iPad
- Android
- Kindle Fire
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: EPUB or secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
more
Vanaf die verskyning van Dogter van Jefta, op agtien jaar, was Antjie Krog op pad om een van die hoogs aangeskrewe en mees gelese Afrikananse digters te word. Byna veertig jaar later kom sy met ? bundel wat ouer-word karteer, met verse wat die grense tussen liriek en bieg, die persoonlike en openbare, uitwis. Verweerskrif is ? bundel wat aftakeling en verwering vreesloos en ekstaties in die oog staar. In haar unieke stem beskryf Krog die taboes in die verskuiwende gemoedstoestande van die menopouse woedend en intens. Intieme verhoudings ondersoek sy skreiend eerlik; soms konfronterend, maar dikwels op soek na vesoening. In die laaste, meer bepeinsende gedeelte word die intens persoonlike getemper. Die fokus verskuif na Tafelberg - ? durende alomteenwoordigheid wat oor vier jaargetye waargeneem word; die onnaspeurlike getuie van verandering, maar ironies ook ? spieƫl van die self en persoonlike wanhoop.
less
Random House Struik; May 2011
100 pages; ISBN 9781415203378
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
100 pages; ISBN 9781415203378
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
Subject categories
ISBNs
1415203385
9781415200063
9781415203378
9781415203385

