for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, BlackBerry ...

New to eBooks.com?

Learn more

My eerste book oor God

My eerste book oor God by Nina Smit
Not available
Hierdie boek vertel die goeie nuus oor God aan kinders. Die boek leer kinders op ’n baie duidelike manier dat hulle ’n baie spesiale plek in God se hart het en dat Hy hulle met ’n doel gemaak het. My eerste boek oor God vertel: • Wie God is • Wat Hy doen • Hoe Hy met ons praat • Hoe ons met Hom kan praat • Watter beloftes Hy vir ons gee • Hoe ons kan lewe om Hom te laat glimlag. My eerste boek oor God, gemik op kinders tussen 4 en 7, is ’n wonderlike manier om God aan kinders bekend te stel en ’n stewige fondament te lê vir hulle geestelike groei.
Struik Christian Media; Read online
Title: My eerste book oor God
Author: Nina Smit
 
Buy, download and read My eerste book oor God (eBook) by Nina Smit today!