The Leading eBooks Store Online

for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, BlackBerry ...

New to eBooks.com?

Learn more

Wen die stryd in jou gedagtes

100 Dagstukkies wat jou denke sal vernuwe

Wen die stryd in jou gedagtes by Joyce Meyer
Not available
Voel dit soms of die lewe jou onkant vang? Pak twyfel en verwarring jou ook soms beet? Ons almal voel soms asof ons onder ‘n aanval gebuk gaan, en dit, skryf Joyce Meyer in haar trefferboek, Wen die stryd in jou gedagtes, is presies wat gebeur. Daar ontstaan ‘n stryd in ons gedagtes en die vyand sal elke wapen tot sy beskikking gebruik om ons uitkyk op die lewe te vertroebel en ons verhouding met God te versuur. Daar is egter hoop. Ons het die mag ontvang om terug te veg – een dag op ‘n slag. Om ons toe te rus vir hierdie stryd, het Joyce Meyer 100 dagstukkies uit haar trefferboek ontwikkel en saamgevat in hierdie opwindende gelyknamige bundel, Wen die stryd in jou gedagtes dagstukkies. In hierdie 100 dagstukkies help Joyce ons om: • Die verwronge denke van die vyand te identifiseer • Destruktiewe gedagtepatrone doeltreffend te beheer • Oorwinning in die vernuwing van ons denke te behaal Wen die stryd in jou gedagtes bied kort, kragtige boodskappe wat jy daagliks kan lees. Word versterk en oorwin die stryd in jou gedagtes!
Struik Christian Media; Read online
Title: Wen die stryd in jou gedagtes
Author: Joyce Meyer
 
Buy, download and read Wen die stryd in jou gedagtes (eBook) by Joyce Meyer today!