The Leading eBooks Store Online

for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader ...

New to eBooks.com?

Learn more

Engele om ons

Engele om ons
Not available
Perry Stone se lewe is al by verskeie geleenthede wonderbaarlik gered – een keer in 1961 toe hy en sy ma in ’n motorongeluk was, en ’n ander keer in 1966 toe hul hele gesin van vyf nog ’n motorongeluk oorleef het. Later het hy gehoor dit was sy pa se bemiddellende gebed wat hul gesin van die dood gered en ’n tragedie voorkom het. In Engele om ons wil Perry Stone jou leer hoe belangrik gebed en intersessie is om aanvalle van die vyand te verhoed. Hy wil jou leer van ’n unieke verbond waarvan selde gepraat word – die Mispa-verbond. Dit is ’n verbond wat God vra om sy engele toe te laat om jou by te staan, en wat ’n beskermende verbond om jou, jou metgesel en jou kinders smee.
Struik Christian Media; Read online