The Leading eBooks Store Online

for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, BlackBerry ...

New to eBooks.com?

Learn more

Beproefde beginsels vir leiers

Maak die meeste van jou potensiaal en bemagtig jou span

Beproefde beginsels vir leiers
Not available
Drie van John Maxwell se klassieke titels oor leierskap is nou vir die eerste keer saam in ‘n omnibus beskikbaar: 21 Onweerlegbare wette van leierskap, Word die leier wat jy kan wees en 17 Onbetwisbare wette van spanwerk. Die basiese beginsels wat in hierdie boeke bespreek word, kan jou help om more ‘n verskil te maak deur vandag ‘n beter leier te word. As jy ‘n begeerte het om te lei, kan hierdie boeke jou help om die visie, waardes, invloed en vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir suksesvolle leierskap. Hierdie drie topverkoperboeke bevat beproefde beginsels wat Maxwell oor vier dekades van leierskap geleer het. Saam vorm hulle ‘n kurses in leierskap.
Struik Christian Media; Read online