The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
3:16 Die vers van hoop
US$ 9.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPhone / iPad
- Android phones & tablets
- Kindle Fire
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- PC
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPhone
- iPad
- Android
- Kindle Fire
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: EPUB or secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
more
Miljoene mense lees gereeld die bekende Johannes 3:16, maar net ‘n handjievol vertrou wat hulle lees. Is hulle dalk bang daar is ‘n vangplek? Of is hulle nie desperaat genoeg nie? Wanneer desperaatheid jou wêreld uitmekaar skeur, dink jy weer aan God se aanbod.
In 3:16 Die Vers van Hoop, bestudeer Max Lucado Johannes 3:16 woord vir woord. Hy help ons om Jesus se lewensveranderende aanbod in hierdie teks te ontdek. Hy moedig ons aan om dit te aanvaar en nie die kans mis te loop om na die Vader toe te gaan nie.
As jy die Bybel glad nie ken nie, begin hier op jou ontdekkingstog. Selfs al kan jy die Bybel uit jou kop opsê, keer altyd weer terug hierheen.
Johannes 3:16 is ‘n boodskap van hoop wat met God begin en met die ewige lewe eindig, en ons aanmoedig om dieselfde te doen. Kort genoeg om op ‘n papierservet te skryf of in ‘n ommesientjie te memoriseer, maar kragtig genoeg om tweeduisend jaar van storms en vrae te weerstaan.
less
Struik Christian Media; December 2011
214 pages; ISBN 9781415317297
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
214 pages; ISBN 9781415317297
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
Subject categories
ISBNs
1415317119
9781415302354
9781415317112
9781415317297

