for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, BlackBerry ...

New to eBooks.com?

Learn more

Vernuwe Jou Krag deur Vas

Herontdek jou passie, vind weer jou droom, leef met nuwe vreugde

Vernuwe Jou Krag deur Vas by Jentezen Franklin
Not available
Dink daaraan: jy kan jou passie hernu, weer ontdek waarvoor jy bestem is en jou vreugde terugkry! Daar is niks meer kragtig as om te vas nie. Vir die opoffering wat jy vir ’n kort tydjie maak, kan jy ’n leeftyd van seëninge kry. Hierdie boek fokus daarop om vas as ’n manier te gebruik om jou geestelik weer te verfris en te herlaai. Topverkoperskrywer Jentezen Franklin gebruik die storie van die jong profeet in 2 Konings 6 as ’n manier om prakties aan ons te verduidelik wat vas vir ons kan doen. Hy vertel hoe die jong profeet sy byl se kop verloor het terwyl hy gewerk het. Die byl se kop het in ’n vuil, modderige dam beland en tot op die bodem gesink. Met hierdie Bybelse storie wys Franklin jou hoe om weer jou geestelike krag te vernuwe deur: • te besef dat jy dit verloor het • te erken dat jy dit verloor het • jou verlies met ’n geestelike mentor te deel • na die rivier te gaan (waar jy dit verloor het) • te sien hoe God jou ‘nuwe’ bylkop bo-op die vuil dam laat verskyn • om die bylkop op te tel en terug te sit op die bylsteel (ons deel in die vernuwing; God kan nie alles doen nie). Jentezen Franklin verduidelik op ’n positiewe dog kragtige manier hoe vas ons kan vernuwe waar ons dit die meeste nodig het. Hierdie is ’n moet-lees boek vir enigiemand wat hulle krag moet herwin.
Struik Christian Media; Read online
Title: Vernuwe Jou Krag deur Vas
Author: Jentezen Franklin
 
Buy, download and read Vernuwe Jou Krag deur Vas (eBook) by Jentezen Franklin today!