The Leading eBooks Store Online

for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader ...

New to eBooks.com?

Learn more

Die Keuse is Joune

Vandag se keuse vir die res van jou lewe

Die Keuse is Joune
Not available
Elke dag maak ons keuses wat ons lewe – en die lewens van ander – beïnvloed. Die keuse is joune sal jou help om geleenthede raak te sien om beter resultate te neem in 16 sleutel-areas van die lewe, naamlik: • Gesindheid • Karakter • Waardes • Selfdissipline • Toewyding • Leerbaarheid • Inisiatief • Passie • Moed • Verantwoordelikheid • Groei • Verhoudings • Kommunikasie • Aanmoediging • Diensbaarheid • Liefde Bekomend tot die inspirerende inhoud van elke hoofstuk, is die aanhalings van bekende mans en vroue deur die geskiedenis. Deel in hul wyshedi oor die belangrikheid van die daaglikse keuses waarvoor ons lewe te staan kom, wat hierdie belangrike aspekte van ons lewe betref.
Struik Christian Media; Read online