The Leading eBooks Store Online

for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...

New to eBooks.com?

Learn more

Oordenkings uit Oortref jouself

90 Dagstukkies om jou lewe dag vir dag te verbeter

Oordenkings uit Oortref jouself
Add to cart
US$ 10.00 (+ tax)
God het jou nie geskep om ‘n doodgewone lewe te lei nie – jy is geskep om uit te styg! Joel Osteen gee sewe kernbeginsels om jou lewe te verbeter en te verryk: Reik steeds voorentoe Wees positief teenoor jouself Ontwikkel beter verhoudings Ontwikkel beter gewoontes Maak vrede met jou omstandighede Ontwikkel jou innerlike lewe Bly geesdriftig oor die lewe Hierdie kernbeginsels in Oordenkings uit Oortref jouself is opgedeel in 90 dagstkkies sodat jy dit stap vir stap deel kan maak van jou lewe. Elke oordenking bevat ‘n Skriflesing, teksvers, gebed en gedagte vir die dag, asook persoonlike voorbeelde om te wys hoe hierdie sewe beginsels daagliks toegepas kan word.
Struik Christian Media; March 2012
294 pages; ISBN 9781415318652
Read online, or download in EPUB or secure PDF format