The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Vreesloos
Leef Vry van Vrees
US$ 11.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPhone / iPad
- Android phones & tablets
- Kindle Fire
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- PC
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPhone
- iPad
- Android
- Kindle Fire
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: EPUB or secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
more
Verbeel jou 'n dag. Sonder die vrees van mislukking, verwerping en ellende. Kan jy jou lewe sonder vrees voorstel? Elke dag bring skynbaar nuwe redes vir vrees mee. Ons hoor van mense wat hul werk verloor, die ekonomie wat verlangsaam, gevegte in die Midde-Ooste, omwentelings in die hoofkantoor, insinkings in die huismark en toenames in aardverwarming. Vrees is 'n alledaagse probeleem en neem dikwels beheer van ons. Sal dit nie wonderliks wees om 'n lewe sonder vrees te he nie? Dit is wat Max Lucado in Vreesloos vir lesers wil se: Verbeel jou 'n lewe waarin vrees nie bestaan nie. Verbeel jou 'n lewe wat totaal onaangeraak is deur angs. Hoe sou dit wees as geloof, en nie vrees nie, jou natuurlike reaksie op bedreigings was? Max Lucado beskryf verskillende soorte vrees en wys die leser op die tallose Bybelverse waarin die Here vir ons se ons hoef nie bang te wees nie. Vrees het nog nooit 'n gesin uit armoede of 'n land uit onverdraagsaamheid gehelp nie. Vrees het not nooit 'n huwelik of 'n sakeonderneming gered nie. Moed het dit gedoen. Geloof het dit gedoen. Lees Vreesloos en maak 'n lwew sonder vrees 'n werklikheid.
less
Struik Christian Media; May 2012
256 pages; ISBN 9781415316849
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
256 pages; ISBN 9781415316849
Read online, or download in EPUB or secure PDF format
Subject categories
ISBNs
9781415307465
9781415316719
9781415316849

