The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik
Vir motors, motorfietse en swaarvoertuie
US$ 6.00
(+ tax)
Preview (read now)
Add to my own site
Give this ebook to a friend
Add to my wishlist
Author's page
Publisher's page
Devices
- iPad
- PC
- e-readers with Adobe Digital Editions installed
- Mac
See the full list
Available Devices
X
This book is available for the following devices:
- iPad
- Windows
- Mac
- Sony Reader
- Cool-er Reader
- Nook
- Kobo Reader
- iRiver Story
File Formats
Download: secure PDF.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
You can also read this book online in eb20 format without having to download anything.
Permissions
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Printing
Copy/Paste
Read Aloud
Slaag Jou Leerlinglisensie Maklik is die noodsaaklike gids vir enigeen wat vir hul leerlinglisensie voorberei. Die outeurs is professionele afrigters en het hierdie unieke onderrigmetode saamgestel sodat die amptelike toets maklik geslaag kan word. Die gewilde handleiding bly ’n klassieke treffer met 2 miljoen kopieë wat tot op hede verkoop is. Verkeersdepartemente regoor die land steun hierdie gids en dit sluit die nuutste inligting oor die toets in. Die teks is in eenvoudige, verstaanbare taal en dit sluit ook meer as 200 eenvoudige volkleur-illustrasies in wat die leerproses maklik maak. Die toets sluit 187 toets-jouself-vrae in wat spesifiek saamgestel is om die leerproses aan te help en jou sal help om jou leerlinglisensie die eerste keer te slaag.
Random House Struik; July 2012
83 pages; ISBN 9781432300968
Read online, or download in secure PDF format
83 pages; ISBN 9781432300968
Read online, or download in secure PDF format

