The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Most popular at the top
Elke Dag 'n Vrydag
Struik Christian Media 2011; US$ 10.00Dink aan daardie gevoel wat jy kry wanneer jy ?n moeilike werksweek agter die rug het en die naweek uiteindelik aanbreek. Vrydag is die begin van daardie kort, spesiale tydjie wanneer jy as?t ware toestemming het om jou lewe te geniet. Maar hoekom sou God nie wou hê jy moet elke dag so voel nie? more...
Liefde revolusie
Struik Christian Media 2011; US$ 10.00Joyce Meyer weier om hande gevou te staan en toekyk geo die wêreld om haar vergaan en wil lesers aanmoedig om dieselfde te doen. Daar is soveel ontsettende probleme in die wêreld ? die miljoene kinders wat van honger sterf, vigs, oorlog, verdrukking, mensehandel end nog baie meer. Joyce glo God wag vir ons om iets daaraan te doen. Ons moet ophou om... more...
Beloftes vir elke dag
Struik Christian Media 2011; US$ 8.00Die lewe is deurdrenk van beloftes. Beloftes laat ons beweeg en asemhaal, al dink ons nie werklik aan baie van hulle nie. Die motors waarin ons ry, stoele waarop ons sit, medisyne wat ons drink, hang almal saam met die vermoë en gewilligheid van mense om beloftes te maak. Ons vermoë om beloftes te maak is waarskynlik een van die eienskappe wat ons... more...
Choose Joy
Baker Publishing Group 2012; US$ 14.99Passionate Bible teacher Kay Warren shows women--even those who battle depression and anxiety--that a joy-filled life is within their reach. more...
Homo audiens
Vandenhoeck & Ruprecht 2010; US$ 54.99Hauptbeschreibung Auditive Ästhetik ist ein weitgehend noch unerforschtes und eminent spannendes Terrain für die Geisteswissenschaften, insbesondere für die Theologie. Blickpunkt dieser Studie ist der homo audiens mit seinen Wahrnehmungspotentialen. Im Fadenkreuz von Theologie und Soziologie beleuchtet der Autor den Zugang zu einem neuen Verständnis... more...
Klippe van genesing
Struik Christian Media 2012; US$ 8.00Demitria Costanas, ?n professor by ?n Christen-kollege, het ?n donker geheim ? sy het ?n affair met haar kollega. Sy het haarself voorgeneem om haar buite-egterlike verhouding met die aantreklike dr. Zachary Archer te beeïndig, maar vir een laaste keer swig sy weer voor die versoeking van sy sjarme. more...
Touched by His Love
Struik Christian Media 2012; US$ 7.00Find hope on the other side of tears as you read this series of meditations. Learn to live positively, not out of blissful ignorance, but out of deep conviction that the Risen Christ does represent the ultimate hope. more...
Brave, The
Baker Publishing Group 2012; US$ 12.99The country's most widely recognized teen mentors help teens dig into Scripture to learn to conquer their fears, so that they can live through the turbulent teen years with confidence, peace, and hope. more...









