The Leading eBooks Store Online
for Kindle Fire, Apple, Android, Nook, Kobo, PC, Mac, Sony Reader...
Most popular at the top
The Schirmer Inheritance
Knopf Doubleday Publishing Group 2011; US$ 15.00It wasn?t anyone?s idea of a glamorous first assignment at a white show law firm. George Cary, former WWII bomber pilot and newly minted lawyer, was given the ignoble task of going through the tons of files on the Schneider Johnson case, just to make sure nothing had been overlooked. But, as luck would have it, George did discover something among... more...
A Groom of Her Own
Harlequin 2011; US$ 4.99GUESTS AT THE WEDDING Watching her best friend get married, lovely widow Samantha Reynolds wondered if she'd ever speak those solemn vows again. Though wary, part of her still longed for a husband and family. But it would take a very special man for Samantha to trust her heart once more? From the moment minister Brad Matthews saw Samantha at the... more...
Elves of Zeoch: The Last Two
Destiny Image, Inc. 2011; US$ 15.99A wonderful, classic tale along the lines of Lord of the Rings or The Chronicles of Narnia. Camilla, age 12, and Ebeny, age 10, are sisters leading a normal, everyday life with their uncle. But one day all of that changes when they are suddenly whisked away to another world. In this new world, they uncover many secrets and befriend... more...
Seën vir 'n Kleikind
Struik Christian Media 2011; US$ 9.00Klein Agnes Botha het die some van God se kleed by haar hoor verbydruis. As driejarige het sy ?n Verbondskind geword. Maar later het daar ?n Egiptiese skarabee-kewer aan ?n hangertjie om haar nek rondgeswaai. ?Noem dit maar my lucky charm,? het sy gesê. Die sandsteenhangertjie word die simbool van die doodsbestaan waarin Agnes lank voortploeter. Agnes... more...
Die kleur van verlange
Struik Christian Media 2010; US$ 8.00Wie sou twintig jaar gelede kon droom dat Patsy Kennedy se seun, Grant, ?n ereplek in die Massyns van Weerbegin se familiestamboom sal kry? Wie sou kon dink dat die koeël wat Nadia Jonker getref het ?n kettingreaksie sou veroorsaak wat welgestelde en bevooregte mense met nuwe oë sal laat kyk na die armoede en ellende van hul medemense? Grant Kennedy... more...
Kind van die lig
Struik Christian Media 2011; US$ 9.00Kind van die lig is die opvolg op ?n Venster vir die son. Vita Sharp se lewe is in chaos gedompel. Haar man, Robert, het dit laat lyk asof hy dood is om uit sy finansiële verknorsing te kom. Nou is Vita swanger en sy sien eenvoudig nie kans om die kind in die wêreld te bring en groot te maak nie. Toe die nag op sy donkerste is, pos Vita se niggie,... more...
Hoor jy die engele?
Struik Christian Media 2011; US$ 9.00Wanneer Annie Fletcher by haar jonger suster, Sarah, gaan kuier, gebeur dinge allermins soos wat sy verwag het. Dis die eerste keer in ?n lang tyd dat sy terug is in Charleston, die dorpie waar sy grootgeword het. Die een oomblik geniet sy en Sarah dit nog om weer bymekaar te wees, en die volgende oomblik bevind Annie haarself agter in ?n ambulans. more...
Die ander vrou
Struik Christian Media 2011; US$ 9.00Die ander vrou is die verhaal van ?n vrou wat genesing vind wanneer sy leer wat dit beteken om haar seun waarlik lief te hê. more...
?n Venster vir die son
Struik Christian Media 2010; US$ 8.00Na die groot sukses van Dit gebeur met ander, Die pad na Weerbegin en Die kleur van verlange is daar nou ?n splinternuwe boek uit Helena Hugo se pen. Die aantreklike dr Tobie Barnard is leraar by ?n vooruitstrewende gemeente. Hy is ?n stil, sterk man met aansien in die gemeenskap. Sy vrou, Lucille, gee by die universiteit klas in rekeningkunde en... more...
In ?n oogwink
Struik Christian Media 2011; US$ 9.00Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis dryf sy haarself om ?n superma te wees. Die pas waarteen sy leef is so vinnig soos die motor waarmee sy ry. Die lewe is bedoel om geleef te word, en Sarah Harper is daarop uit om alles uit die... more...









