The Leading eBooks Store Online 4,410,490 members ⚫ 1,532,108 ebooks

New to eBooks.com?

Learn more

Bakgat Braai 2

Bakgat Braai 2 by De Waal Davis
Buy this eBook
US$ 5.21
(If any tax is payable it will be calculated and shown at checkout.)
Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie ’n boek met ’n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir ’n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens ’n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf – braai.In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy ’n afdeling ingesluit oor braai met gas, die voor- en nadele van hout teenoor gas en klassieke ‘steakhouse’-souse. Die potjie-afdeling het resepte van regoor die wêreld sowel as uit eie bodem. Hoofstukke dek ook die vuur, bedruipsouse, droë vryfmiddels, glaseermiddels, marinades, steaks, beesvleis, hoender, lamsvleis, varkvleis en vis – en moenie vergeet van die ‘kontroversiële’ gastelys nie! Ja, die humor van die oorspronklike Bakgat Braai word in Bakgat Braai 2 voortgesit.Colin Daniel se illustrasies in die strokiesprent-styl voeg nog ’n dimensie by hierdie resepversameling, bedoel vir die braaier met ’n uitsonderlike sin van homor.
Penguin Random House South Africa; November 2012
96 pages; ISBN 9781431700608
Read online, or download in secure EPUB or secure PDF format
Title: Bakgat Braai 2
Author: De Waal Davis
 
  • News
Get yourself a braai buddy, bru - Independent Online
Fri, 30 Sep 2011 04:17:25 -0700
Independent OnlineGet yourself a braai buddy, bruIndependent OnlineThese are good times to dip into De Waal Davis's second ...
Subject categories
ISBNs
9781431700608
9781431700615
9781770079342