Moord-en-roof

In die kop van 'n baasspeurder

by Albert Blake

Subject categories
ISBNs
  • 9780624057581
  • 9780624057598
In die dae toe speurders nog aan hul safaripakke en Grasshopper-skoene uitgeken kon word, was die Moord-en-roofeenheid ewe beroemd as berug. Charles Miller was een van hul topspeurders.As lid van die Wes-Randse tak het hy verskeie opspraakwekkende moord- en roofsake danksy deeglike speurwerk en 'n uitstekende netwerk opgelos. Bloedbesmeerde moordtonele, donker hole, omstrede ondervragingsmetodes en smerige informante was alles deel van sy werk. Vir hom en sy kollegas het die adrenalien van klappende skote later soos 'n dwelm geword.Maar om jou lewe elke dag op die spel te plaas, eis sy tol. Miller het later ook telling verloor van hoeveel misdadigers hy in die uitvoering van sy pligte doodgeskiet het.'n Ware verhaal oor die strewe na geregtigheid en hoe dit dikwels tot 'n ongemaklike dans met die donker kant lei.

  • Tafelberg; September 2013
  • ISBN: 9780624057598
  • Edition: 1
  • Read online, or download in secure ePub format
  • Title: Moord-en-roof
  • Author: Albert Blake
  • Imprint: Tafelberg
Subject categories
ISBNs
  • 9780624057581
  • 9780624057598
Subject categories
ISBNs
  • 9780624057581
  • 9780624057598