Piekfyn Afrikaans Huistaal Leerderboek Graad 11

Riens Vosloo,

Piekfyn Afrikaans Huistaal Leerderboek Graad 11
 
 
Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporêre leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei.Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop en die piekfyn Indeks gaan jou voorberei vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook• vir begrip en pure genot liplekker tekste lees• in verskillende sosiale situasies seepglad kommunikeer• verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer• noukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik• heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf volgens die stappe van prosesskryf.Maar dit is nie al nie. . . Hou jy van fliek of om na ’n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy na al die mense van Mandela-rylaan kyk. Ja, Piekfyn Afrikaans het sy eie film en filmsterre! “Mandela-rylaan se stories” is ’n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure.Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!


  • ;
  • ISBN:
  • Edition:
  • Title:
  • Series:
  • Author:
  • Imprint:
  • Language:

In The Press


About The Author


Customer Reviews

Verified Buyer

Read online

If you’re using a PC or Mac you can read this ebook online in a web browser, without downloading anything or installing software.

Download file formats

This ebook is available in file types:

This ebook is available in:

After you've bought this ebook, you can choose to download either the PDF version or the ePub, or both.

DRM Free

The publisher has supplied this book in DRM Free form with digital watermarking.

Required software

You can read this eBook on any device that supports DRM-free EPUB or DRM-free PDF format.

Digital Rights Management (DRM)

The publisher has supplied this book in encrypted form, which means that you need to install free software in order to unlock and read it.

Required software

To read this ebook on a mobile device (phone or tablet) you'll need to install one of these free apps:

To download and read this eBook on a PC or Mac:

  • Adobe Digital Editions (This is a free app specially developed for eBooks. It's not the same as Adobe Reader, which you probably already have on your computer.)

Limits on printing and copying

The publisher has set limits on how much of this ebook you may print or copy. See details.

  • {{ format_drm_information.format_name }} unrestricted {{ format_drm_information.format_name }} {{format_drm_information.page_percent}}% pages every day{{format_drm_information.interval}} days {{ format_drm_information.format_name }} off
Read Aloud
  • {{ read_aloud_information.format_name }} on {{ read_aloud_information.format_name }} off
Subject categories
  •  > 
ISBNs