Pharos Afrikaansgids

Naslaanlyste en taalreëls

by

Subject categories
ISBNs
  • 9781868902095
  • 9781868902125
Hierdie eietydse gids bied taalleiding oor hoe om Afrikaans reg te gebruik en is saamgestel volgens die amptelike Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsdokumente (KABV) vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal vir graad 7 tot graad 12. Dié een-stop-taalnaslaanbron verduidelik die taalreëls en riglyne vir spelling en skryfwyse volgens die 2017-uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls op 'n eenvoudiger manier. Dit is geskik vir hoërskoolleerders, voorgraadse studente, onderwysers en enigiemand wat meer wil weet oor hoe om te spel en skryf in Afrikaans.
  • Pharos; August 2018
  • ISBN: 9781868902125
  • Edition: 1
  • Read online, or download in secure PDF format
  • Title: Pharos Afrikaansgids
  • Author: Nicolaas Faasen
  • Imprint: Pharos
Subject categories
ISBNs
  • 9781868902095
  • 9781868902125